Catherine Roelofse (Finansiële Assistent) _ 1 April 2015 Catherine is oorspronklik van Kuruman in die Kalahari. Sy is bevoorreg om een van ʼn tweeling te wees. […]
New trainee appointments No fewer than 14 trainee accountants joined ASL on Monday, 2 February 2015 to do their three-year articles with us. Our annual intake […]
Nuwe personeel Ilze Mey (Ouditbestuurder) Ilze is oorspronklik van Bloemfontein in die Vrystaat en is die oudste van twee kinders. Sy verwerf haar BRekHons aan die […]
Nuwe aanstellings Die volgende persone het in Januarie en Februarie vanjaar by ons span aangesluit. Ons wens hulle alle sukses en werksbevrediging toe by Aucamp Scholtz […]
Nuwe aanstellings Ons verwelkom graag die volgende nuwelinge wat onlangs by ons aangesluit het: Megan Daniels (Korporatiewe Beheerbeampte) Megan het aan Cloetesville Hoërskool gematrikuleer en in […]
Diensverlating Na byna vyf jaar van getroue diens en entoesiastiese deelname aan die werk en aktiwiteite van die firma, verlaat Elsa Benn ons om ‘n nuwe […]