Jan Taks stel strenger oor mediese aftrekkings
March 26, 2012
Directors could be liable for company’s tax debts
March 26, 2012

IRP6-vorm verander met nuwe omsetveld

‘n Wysiging aan die SAID se opgawevorm vir die betaling van voorlopige belasting (IRP6) het in Desember 2011 van krag geword. Hiervolgens is ’n nuwe omsetveld geskep, wat voltooi moet word met inagneming daarvan dat die omsetsyfer BTW uitsluit, dat ander inkomstebronne (byvoorbeeld investeringsinkomste) buite rekening gelaat moet word, en dat die oorskatting van omset nie tans tot die oplegging van boetes sal lei nie. Dit is nie vir individuele belastingbetalers nodig om die omsetveld te voltooi nie.