Inkomstebelastingsertifikate word tans deur mediese fondse en finansiële instansies aan individuele belastingbetalers gestuur ten opsigte van die Februarie 2012 belastingjaar. Bewaar asseblief hierdie sertifikate aangesien ons dit eersdaags van u gaan aanvra om u 2012 belastingopgawe te kan voltooi.