Back(log) into the future
March 26, 2012
Dividends Tax replaces STC
March 26, 2012

Die bloed vloei weer

Een van die maniere waarop Aucamp Scholtz Lubbe voortbou op die lank gevestigde verbintenis tot gemeenskapsdiens is die gereëlde beskikbaarmaking van sy perseel aan die Wes-Kaapse Bloedoortappingsdiens vir bloedskenking uit eie geledere, asook deur mede-sakelui en lede van die publiek.

Die datums waarop die bloed, by wyse van spreke, andermaal vanjaar by Aucamp Scholtz Lubbe vir ’n goeie saak sal vloei, is soos volg:

16 Maart

18 Mei

13 Julie

14 September

16 November

Ons nooi u graag om deel te neem aan en deel te bly van hierdie inisiatief.

  • Navrae hieroor kan gerig word aan Wilma Perold by 021 840 1600 of wilma@asl.co.za