ASL verwelkom graag negentien nuwe personeellede wat in Februarie by ons aangesluit het, onder wie een assistent-bestuurder en sewentien leerlingrekenmeesters in die onderskeie Oudit- en Rekeningkundige […]
Jacques Potgieter word Assosiaat Dit is met groot opgewondenheid dat ons hiermee bekend maak dat Jacques Potgieter met ingang vanaf Julie 2019 bevorder is tot Assosiaat […]
Nuwe Aanstelling | Boedeladviseur ASL Trust verwelkom graag vir Inge Heath wat op 1 Junie by ons span aangesluit het as boedeladviseur. Inge het in 2006 […]
Nuwe personeellede Ilze Linde (Leerlingrekenmeester,SAICA) – 1 Augustus 2015 Ilze is gebore en het grootgeword in Polokwane (voorheen Pietersburg). Sy het in 2014 haar BCom(CA)Hons aan […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies