In die aanloop tot die begrotingsrede teen die einde van Februarie het baie kliënte gevra wat ons verwag die Minister van Finansies se begrotingsrede sou inhou, veral watter belastings verhoog sou word, want ‘n verhoging in belastings is iets wat almal gevrees het in 2016 ons voorland sou wees. Die huidige ekonomiese toestande het die regering nie eintlik veel keuses gebied nie. Aan die ander kant was die gevoel dat die regering, met die munisipale verkiesings wat voorlê, nie kiesers sou wou noop om hul kruisie in een van die opposisiepartye se blokkies te trek nie. Dus was enige persoon se raaiskoot so goed soos ons s’n; ons was net nie seker nie.
Met die begrotingsrede wat gelewer is en die stof wat weer gaan lê het, was die veranderinge nie eintlik so drasties of dramaties as wat baie mense verwag of gevrees het nie. Daar was wel ‘n paar noemenswaardige veranderinge, soos bv. –
Uit die aard van die saak is hierdie lys nie omvattend nie en u is welkom om ons Belastinggids af te laai deur hier te klik. As alternatief kan u gaan na ons webtuiste (www.asl.co.za) waar dit ook beskikbaar is.
Sou u enige vrae in hierdie verband hê is u welkom om Jaco van Straaten te kontak by 021 840 1600 of by jaco@asl.co.za.
Budget speech of 24 Februarry 2016
In the run-up to the budget speech towards the end of February, many clients asked what we thought the Minister of Finance’s speech would contain, particularly which taxes would be increased, since an increase in taxes was something everyone feared would be in store for us in 2016. The current economic circumstances did not leave government with many choices. On the other hand it was felt that the government , considering the impending local government elections, would not want to induce voters to bring out their vote in favour of one of the opposition parties. Therefore anyone’s guess was as good as ours; we were just not certain.
With the budget speech delivered and the dust settled again, the changes were actually not so drastic or dramatic as many had expected or feared. There were, however, some significant changes, such as –
It goes without saying that this list is not comprehensive. You are therefore welcome to download our Tax Guide by clicking here. Alternatively you may go to our website (www.asl.co.za) where the Tax Guide is also available.
Should you have any questions in this regard you are welcome to contact Jaco van Straaten on 021 840 1600 or at jaco@asl.co.za.