Die voltooiing en indiening van ’n nuwe, aanvullende belastingverklaring – bekend as IT14SD – is Suid-Afrikaanse maatskappye en beslote korporasies se voorland ingevolge ’n besluit van […]
Onsekerheid bestaan steeds in die sakewêreld oor die praktiese wisselwerking tussen maatskappye se aktes van inlywing en die nuwe Maatskappywet, 71 van 2008, wat op 1 […]
Secondary Tax on Companies, known as STC in business circles, shall be replaced with Dividends Tax as from 1 April this year. While Dividends Tax shall […]
Een van die maniere waarop Aucamp Scholtz Lubbe voortbou op die lank gevestigde verbintenis tot gemeenskapsdiens is die gereëlde beskikbaarmaking van sy perseel aan die Wes-Kaapse […]
Hope in the South African business world that the debilitating backlog in company registrations was about to be eradicated, was dealt a serious blow in January […]
Die omvang van die finansiële krisis waarin die wêreld gedompel is, is vinnig besig om ook vir Suid-Afrikaners ’n werklikheid te word. Dit is voorwaar nie […]