June 13, 2012

Enhance your ASL experience through social networking

Social networking, i.e. the act of using the wide variety of Internet-based and mobile-based methods of communication called social media, has become almost a way of […]
June 13, 2012

Inkomstebelastingsertifikate: Individue

Inkomstebelastingsertifikate word tans deur mediese fondse en finansiële instansies aan individuele belastingbetalers gestuur ten opsigte van die Februarie 2012 belastingjaar. Bewaar asseblief hierdie sertifikate aangesien ons […]
June 13, 2012

Income tax certificates: Individuals

Income tax certificates are currently being sent by medical aid funds and financial institutions to individual taxpayers in respect of the February 2012 tax year. Please […]
June 13, 2012

Talentvolle leerlingrekenmeesters benodig

Ons is tans besig met die werwing van leerlingrekenmeesters vir 2013. As jy oor die nodige kwalifikasie beskik, passievol is oor jou gekose beroep en graag […]
June 13, 2012

Gesonde balans word aangemoedig

Aucamp Scholtz Lubbe se gemeenskapsbetrokkenheid, soos dit onder andere uiting vind in sy borgskap van die Aanhouwen-gholfdag, het ‘n interne eweknie in sy aanmoediging van personeel […]
May 4, 2012

Groot suksesse van driemanskap bring blydskap

Die suksesvolle akademiese resultate van drie van ons werknemers in die pas afgelope Kwalifiserende Eksamens ter kwalifisering as Geoktrooieerde Rekenmeester, het groot blydskap gebring. Johan Coetzee, […]
May 4, 2012

Performance measurement

Measuring and managing the performance of your company entails you pulling away from your daily routine, standing back and assessing the bigger picture.  When you stand […]
May 4, 2012

Werkgewers PASOP!

Amptelike rentekoers vir byvoordele by SAID Die amptelike rentekoers van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (“SAID”) word gebruik in die berekening van byvoordele wat deur werkgewers aan werknemers […]
May 4, 2012

Employers BEWARE!

Official interest rate for fringe benefits at SARS The official interest rate of the South African Revenue Services (“SARS”) is being used in the calculation of […]