Audit efficiency – the constant strive to improve service excellence
April 6, 2018
At ASL, we believe in celebrating our successes…
April 25, 2018

Oor die afgelope ses maande het ons leerlingklerke in verskeie eksamens sukses behaal. Met groot trots het ons op 11 April hierdie prestasies gevier deur ’n glasie te klink by ’n feestelike aandete.

Ons wil hierdie werknemers gelukwens met die slaag van die volgende eksamens:

  1. SAIPR Professionele Evaluasie (PE)
    • Leonard Burger
    • Larochelle Sephton
  1. UNISA Honneurs in Rekeningkunde
    • Morgan Gregory
    • Lana Keulder
    • Natasha Britz
    • Ruan Mouton
  1. SAIGR Aanvanklike Toets van Bevoegdheid (ITC)
    • Morgan Gregory
    • Lana Keulder
    • Yolanda du Plessis
    • Silja Kiessling
    • Nadia Auret
  1. SAIGR Assessering van Professionele Bevoegdheid (APC)
    • J. Kemp
    • Marnelle Sauerman
    • Elandré Jansen van Rensburg
    • Ilzé Scheepers

Ons is baie trots op julle prestasies, wat sal dien as trapklippe in julle reis om gekwalifiseerde professionele persone in die werkplek te word. Verder is ons dankbaar vir die  positiewe impak wat voortgesette studie op ASL het.