March 26, 2012

IRP6-vorm verander met nuwe omsetveld

‘n Wysiging aan die SAID se opgawevorm vir die betaling van voorlopige belasting (IRP6) het in Desember 2011 van krag geword. Hiervolgens is ’n nuwe omsetveld […]
March 26, 2012

Jan Taks stel strenger oor mediese aftrekkings

Die SAID se jongste belastinggids oor die aftrekking van mediese uitgawes lê streng en omvattende riglyne neer vir mediese uitgawes wat voortaan as belastingaftrekbaar geag sal […]
March 26, 2012

SAID draai krane stywer met nuwe opgawe

Die voltooiing en indiening van ’n nuwe, aanvullende belastingverklaring – bekend as IT14SD – is Suid-Afrikaanse maatskappye en beslote korporasies se voorland ingevolge ’n besluit van […]
March 26, 2012

Die nuwe Maatskappywet, Wet 71 van 2008

Onsekerheid bestaan steeds in die sakewêreld oor die praktiese wisselwerking tussen maatskappye se aktes van inlywing en die nuwe Maatskappywet, 71 van 2008, wat op 1 […]
March 26, 2012

Dividends Tax replaces STC

Secondary Tax on Companies, known as STC in business circles, shall be replaced with Dividends Tax as from 1 April this year. While Dividends Tax shall […]
March 26, 2012

Die bloed vloei weer

Een van die maniere waarop Aucamp Scholtz Lubbe voortbou op die lank gevestigde verbintenis tot gemeenskapsdiens is die gereëlde beskikbaarmaking van sy perseel aan die Wes-Kaapse […]
March 26, 2012

Back(log) into the future

Hope in the South African business world that the debilitating backlog in company registrations was about to be eradicated, was dealt a serious blow in January […]
March 26, 2012

Ekonomiese tsunami vereis vindingrykheid

Die omvang van die finansiële krisis waarin die wêreld gedompel is, is vinnig besig om ook vir Suid-Afrikaners ’n werklikheid te word. Dit is voorwaar nie […]
March 26, 2012

Economic tsunami calls for ingenuity

The magnitude of the monetary crisis that has hit the world, is fast beginning to become a reality among South Africans. Indeed, it is not just […]