ASL’s 19th Birthday Celebration
September 1, 2017
Auditors, accountants and their enhanced responsibilities in terms of Non-Compliance with Laws and Regulations (NOCLAR)
September 1, 2017

ASL se 19de Verjaarsdagviering

Elke jaar in Augustus, op ASL se verjaarsdag, neem ons die tyd om ons sukse

Op 8 Augustus, by Casa Bella in Somerset-Wes, het ons elke werknemer bedank vir hulle positiewe bydrae tot die organisasie, deur hulle te bederf met ’n aand van goeie Italiaanse kos en wyn.

Die aand was gevul met pret en ’n gelag en het gedien as ’n bewys dat die waarde wat ASL op verhoudings plaas, een van die belangrikste bestanddele in ons 19-jaar-oue “ASL-suksesresep” is.

KLIEK HIER vir die Event Gallery