July 31, 2017

Buitelandse Beleggingstoelae | Wat u moet weet

Oor die afgelope paar jaar het Suid-Afrika ‘n verlangsamende ekonomie beleef tot op die punt waar ons tans in ‘n tegniese resessie is met twee kwartale […]
July 31, 2017

Die Belastingseisoen van 2017 is oop

SAID het onlangs die jaarlikse kennisgewing gepubliseer om die 2017 Belastingseisoen amptelik oop te maak. Individue kan nou hulle jaarlikse inkomstebelastingopgawes vir die 2017 belastingjaar indien, en […]
June 30, 2017

Nuusflits | Voorlopige belasting

31 Augustus 2017 is die sperdatum vir die indiening van die 1ste Voorlopige Belastingopgawe (IRP6) vir alle voorlopige belastingbetalers met Februarie 2018 jaareindes en die indiening […]
May 30, 2017

SAID: BTW-oudits en die belangrikheid van ondersteunende dokumentasie

Ons is seker dat almal van u te doen het met gedurige BTW-oudits deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en dat hulle die uitbetaling van BTW-terugbetalings wat […]
April 26, 2017

Tyd om Werknemersbelastingrekonsiliasies in te dien

In Suid-Afrika strek die belastingjaar vir ‘n individu vanaf 1 Maart tot 28 Februarie. Inkomstebelastingopgawes word ongeveer vier maande na jaareinde (gewoonlik jaarliks op 1 Julie) […]
April 5, 2017

Salarisadministrasie: Het u besigheid regtig die hulpbronne om dit self te hanteer?

Die salarisadministrasie van ‘n besigheid is ‘n uiters belangrike taak, tog is dit nie ‘n kern-besigheidsfunksie nie. Die vraag moet gevra word of dit die moeite […]
November 11, 2016

Trusts – Jongste verwikkelinge in verband met  voorgestelde wetswysigings

Ons is seker dat meeste kliente alreeds gehoor het van die radikale voorgestelde wetswysigings in verband met die belastinghantering van trusts asook lenings aan trusts wat […]