Personeelnuus

Nuwe personeel In Mei het ons twee nuwe personeellede by ASL verwelkom. Gia Hindley is aangestel as Ontvangsdame en Christal Siljeur as Maatskappysekretariële Administrateur. Gia Hindley is in Port Elizabeth gebore maar het in Somerset-Wes grootgeword. Sy het BA Sportwetenskap