November 7, 2013

Movember

ASL se manlike personeel het al tevore sommige oë laat rek toe hulle skielik in November begin snorre kweek het. Hierdie vertoon en die gepaardgaande fondsinsameling […]
December 6, 2012

Movember – maand van die snorre

Die manlike personeel van ons firma het pas weer hul deel gedoen ten bate van die bestryding van daardie kankers wat spesifiek die manlike geslag aantas.  […]