July 31, 2018

Wat is ’n noulettenheidsondersoek en wat is die doel daarvan?

Dit is algemeen om die term “noulettenheidsondersoek” of due diligence (“DD”) te hoor tydens gesprekke wat gevoer word oor die moontlike koop, verkoop, samesmelting of amalgamasie […]