March 2, 2016

ASL’ers stap vir kanker!!

Die jaarlikse Helderberg CANSA Relay for Life het Saterdagaand 6 Februarie plaasgevind, oudergewoonte by Hoërskool Hottentots-Holland, en ASL het gaan saamstap … met ‘n waterballon of […]
February 25, 2015

ASL se deelname aan Cansa Relay for Life

Die jaarlikse CANSA Relay for Life, wat landswyd in verskillende gemeenskappe gehou word, is op Saterdag 7 Februarie ook vir die Helderberg-gemeenskap aangebied en, soos telkens […]
April 11, 2014

KANSA “Relay for Life” – ASL was daar

KANSA (die Kankervereniging van Suid Afrika) se “Relay for Life” is `n fondsinsamelingsprojek vir die stryd teen kanker wat deel is van ‘n internasionale beweging. Dit betrek […]
May 15, 2013

CANSA Relay For Life: Ons was daar!

Die Helderberg het van 2 tot 3 Maart 2013 sy eerste CANSA Relay For Life gehou en ons by Aucamp Scholtz Lubbe het met oorgawe daaraan […]