July 31, 2018

Wat is ’n noulettenheidsondersoek en wat is die doel daarvan?

Dit is algemeen om die term “noulettenheidsondersoek” of due diligence (“DD”) te hoor tydens gesprekke wat gevoer word oor die moontlike koop, verkoop, samesmelting of amalgamasie […]
June 6, 2018

SAID: Terugvoer omdraaitye

Een van die mees algemene navrae waarmee ons op ’n daaglikse basis te doen kry, is hoe lank dit die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sal neem om […]
July 31, 2017

Die Belastingseisoen van 2017 is oop

SAID het onlangs die jaarlikse kennisgewing gepubliseer om die 2017 Belastingseisoen amptelik oop te maak. Individue kan nou hulle jaarlikse inkomstebelastingopgawes vir die 2017 belastingjaar indien, en […]