July 31, 2018

Wat is ’n noulettenheidsondersoek en wat is die doel daarvan?

Dit is algemeen om die term “noulettenheidsondersoek” of due diligence (“DD”) te hoor tydens gesprekke wat gevoer word oor die moontlike koop, verkoop, samesmelting of amalgamasie […]
March 9, 2018

Wanneer om my persoonlike bates en laste te verklaar

Alle Suid-Afrikaners is bewus daarvan hoe belangrik dit is om volledige en akkurate inkomstebelastingopgawes by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens in te dien elke jaar, sowel as die […]