Once your employees are rowing in the right direction, make sure they have lifejackets…
June 4, 2018
Oudit, onafhanklike oorsig en kompilasies – verskille en vereistes van die Maatskappywet
June 4, 2018

Welkom Inge Heath Welcome

Nuwe Aanstelling | Boedeladviseur

ASL Trust verwelkom graag vir Inge Heath wat op 1 Junie by ons span aangesluit het as boedeladviseur.

Inge het in 2006 haar BA LL.B-graad aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf en haar klerkskap as kandidaatprokureur in Desember 2008 voltooi by Wilson Morkel Basson Inc .  In Februarie 2009 is sy as prokureur van die Hoë Hof toegelaat.

Inge beskik oor ’n uitgebreide kennis in die opstel van testamente asook die boedelbeplannings- en beredderingsproses, en ons is opgewonde oor haar kennis en ervaring wat sy na ASL bring.  Welkom, Inge!

Indien u die opdatering van u bestaande testament of ’n nuwe testament met Inge wil bespreek, is u welkom om haar te kontak by inge@asl.co.za.

New Appointment | Estate Advisor

ASL Trust welcomeswho joined our team as estate advisor on 1 June 2018.

Inge obtained her Bachelors of Law (BA LL.B) degree at Stellenbosch University in 2006 and completed her articles as candidate attorney at Wilson Morkel Basson Inc in December 2008.  She was admitted as an attorney of the High Court in February 2009.

Inge has a vast experience in the drafting of wills as well as the estate administration process.  We are fortunate to have her in our midst and look forward to the knowledge and experience she brings to our team.  Welcome, Inge!

Should you wish to discuss your current will or the drafting of a new will, you are more than welcome to contact her at inge@asl.co.za.