September 1, 2017

ASL vier Mandela Dag

“Onderwys is die sterkste wapen wat jy kan gebruik om die wêreld te verander.” Dit is die wyse woorde van Nelson Mandela, wat ASL geïnspireer het […]
September 1, 2017

ASL celebrates Mandela Day

“Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.” These are the wise words spoken by Nelson Mandela, which inspired ASL […]
November 11, 2016

ASL ondersteun Movember

Baie van die personeel van ASL is op die een of ander manier deur kanker geraak, hetsy deurdat hy/sy self ‘n kankerlyer is of was, of […]
November 11, 2016

Ladies celebrate breast cancer awareness

In support of Breast Cancer Awareness month, ASL hosted our annual ladies evening at the beautiful Roseberg farm near Stellenbosch. This was the second year that […]
April 1, 2015

ASL-Aanhouwen Golf Day 2015

During 2014 we as directorate and management went through a comprehensive  process to pin down the ASL character, on the one hand to acknowledge and preserve […]
February 25, 2015

ASL se deelname aan Cansa Relay for Life

Die jaarlikse CANSA Relay for Life, wat landswyd in verskillende gemeenskappe gehou word, is op Saterdag 7 Februarie ook vir die Helderberg-gemeenskap aangebied en, soos telkens […]
April 11, 2014

KANSA “Relay for Life” – ASL was daar

KANSA (die Kankervereniging van Suid Afrika) se “Relay for Life” is `n fondsinsamelingsprojek vir die stryd teen kanker wat deel is van ‘n internasionale beweging. Dit betrek […]
April 11, 2014

ASL – Aanhouwen Gholfdag 2014

Aanhouwen het Donderdag, 13 Maart 2014, ons leuse – “Raising the Bar” – gestand gedoen deur die mees suksesvolle gholfdag tot nou toe aan te bied. […]
November 7, 2013

Movember

ASL se manlike personeel het al tevore sommige oë laat rek toe hulle skielik in November begin snorre kweek het. Hierdie vertoon en die gepaardgaande fondsinsameling […]