April 25, 2018

Is it possible to backdate an agreement?

A popular question which comes up during a consultation with a client when the drafting of commercial documents is discussed is, “what is the effective date […]
April 25, 2018

Is dit moontlik om ‘n ooreenkoms terugwerkend van krag te maak?

’n Gewilde vraag wat opduik tydens konsultasie met ’n kliënt wanneer die opstel van handelsdokumente bespreek word, is “wat is die effektiewe datum van die transaksie?” […]
April 25, 2018

Under what circumstances can a private company and/or close corporation be deregistered?

During the registration of a company or close corporation that entity acquires a legal personality. This legal personality comes to an end when the directors and/or […]
April 25, 2018

Onder watter omstandighede kan ’n privaatmaatskappy en/of beslote korporasie gederegistreer word?

Gedurende die registrasie van ’n maatskappy en/of ’n beslote korporasie verkry daardie entiteit regspersoonlikheid, welke regspersoonlikheid tot ’n einde kom wanneer die direkteure en/of lede die […]
March 7, 2018

Het ’n elektroniese handtekening op ’n dokument dieselfde regsgeldigheid as ’n handgeskrewe handtekening?

Die wêreld beweeg voortdurend na meer digitalisering en organisasies implementeer toenemend elektroniese en outomatiese oplossings om papiergebaseerde prosesse te verminder. Een van die vele oplossings is […]
March 7, 2018

Does an electronic signature on a document have the same legal validity as a handwritten signature?

The world is constantly moving towards greater levels of digitisation, and organisations are increasingly implementing electronic and automated solutions to reduce paper-based processes. One of these […]
February 2, 2018

Is it still possible for a business to use a trading name other than its registered name?

It is not uncommon for a company to use a trading name which is not the same as the registered name of the company, as recorded […]
February 2, 2018

Is dit steeds moontlik vir ’n besigheid om ’n handelsnaam anders as sy geregistreerde naam te gebruik?

Dit is nie ongewoon dat ’n maatskappy ’n handelsnaam gebruik wat nie dieselfde is as sy geregistreerde naam soos dit by die Kommissie vir Maatskappye en […]
November 2, 2017

Understand the value drivers in your business

In valuation terms, the value of a profitable business will be determined by its ability to generate future cash flows. Since the future is influenced daily […]