2017: Will you remember it?
November 2, 2017
ASL Ladies’ Evening – 26 October 2017
November 2, 2017

2017: Sal u dit onthou?

Soos ons 2017 afsluit met ons laaste volledige nuusbrief van die jaar, betree ons ’n tydperk van refleksie en weereens, beplanning vir die nuwe jaar.

In ons eerste nuusbrief van hierdie jaar, het ons ’n aantal vrae gestel oor hoe u 2017 pro-aktief sal benader. Kliek hier om artikel te sien.

Of dit nou ’n oudit is wat waarde toevoeg, ’n lang agterstallige aandeelhouersooreenkoms, die formalisering van ’n paar informele besigheidsreëlings, of die neem van u besigheid in die digitale era, maak seker dat u tyd afstaan om kennis te neem van wat u die afgelope jaar geleer het.